Текст песни Die Heuwels Fantasties - Pêrels En Lewensredders

Все тексты Die Heuwels Fantasties
Ek het nog altyd gedink dat my laaste asem
Sal nie 'n ernstige gebeurtenis wees nie
Die heildronk
'n Vol hart rol uit by die mond
Gespe my vas by die ruit
Ons sal hard moet ry as ons daar wil uitkom
Of rol die film net agteruit
Dis in elk geval my herinnering
Die teraardeverassing
Op die rug van 'n wind wat my gedagtes kon verander
Herwinbare organe
Lankal oorgedra en uitgeplant
Die heildronk
Waarvan die hart vol is rol uit by die mond
Gespe my vas by die ruit
Ons sal mooi na mekaar moet kyk as ons hier wil uitkom

Of rol die film net agteruit
Dis in elk geval my herinnering
'n Leë hart rol uit by die mond
En op teen 'n leer
Hoe hoog is 'n hoog genoeg lewensredderstoel
Ons val uitspattig soos pêrels
Skynbare pêrels op 'n strandvloer
Want dit is maklik om te vergeet
Dat die bed wat jy maak
Is die een waarin jy nou moet slaap
So kom ons speel langs 'n afgrond
Daar waar die Kaap van Goeie Hoop
Twee blou damme laat kopstamp
Want dit bly maklik om te vergeet
Dat die bed waar jy slaap
Is die een wat jy weer moet opmaak

1 из 5 Оценок: 2.
Взято с https://alllyr.ru/lyrics/song/159797-die-heuwels-fantasties-p-rels-en-lewensredders/

Перевод песни Die Heuwels Fantasties - Pêrels En Lewensredders

Все переводы Die Heuwels Fantasties
Я всегда думал, что мой последний вздох
Не будет серьезное событие
Тост
Полный роль сердца в рот
Пряжка меня застрял на лобовое стекло
Мы должны двигаться как трудно добраться
Или просто прокрутите фильм обратно
Это мои воспоминания все равно
Teraardeverassing
На обратной стороне ветра, которые могли бы изменить свое мнение
Повторно органов
Переданы и посадил давно
Тост
Чье сердце полно роль в устье
Пряжка меня застрял на лобовое стекло
Мы будем хорошо видеть друг друга, как мы хотим получить

Или просто прокрутите фильм обратно
Это мои воспоминания все равно
Пустое сердце рот раскатать
И по лестнице
Как высоко достаточно высокой lewensredderstoel
Мы падаем экстравагантных, как жемчуг
Видимое жемчуга на пляже этажа
Потому что это легко забыть,
То, что вы делаете кровать
Это то место, где вам нужно спать
Итак, давайте играть вместе пропасти
Где Мыс Доброй Надежды
Два синих плотины конце удар головой
Потому что она остается легко забыть
Кроватью, где вы спите
Это тот, который вы должны составить

Взято с https://alllyr.ru/lyrics/song/159797-die-heuwels-fantasties-p-rels-en-lewensredders/

Популярные песни Die Heuwels Fantasties

Telegram БОТ для поиска песен